Toeganklikheid
Teksgrootte:
Hierdie webwerf gebruik Open Source Content Management System Plone en is ontwerp om heeltemal toeganklik en bruikbaar te wees, volgens die Web-inhoud Toeganklikheidsriglyne ( WCAG v1.0). Indien enigiets op hierdie webwerf nie volgens hierdie riglyne werk nie, kontak asseblief die Webwerf administrasie, en nie die Plone span nie.
Toegangssleutels
Toegangssleutels kan gebruik word om hierdie webwerf met die sleutelbord te navigeer.
Beskikbare toegangssleutels
Hierdie webwerf is opgestel om toegangssleutels te gebruik wat ooreenkom met die meeste internasionale aanbevelings. Hulle is:
1
- Tuisblad2
- Gaan na inhoud3
- Werfkaart4
Soekveld fokus5
- Gevorderde soektog6
- Webwerf navigasie9
- Kontakinligting0
Hulp aangaande toegangsleutels
Toeganklikheidsverklaring
Ons het onderneem om 'n webwerf te skep wat toeganklik en maklik bruikbaar vir almal, ongeag die manier waarop hulle die internet gebruik.
Validasie
Ons het XHTML 1.0 en CSS gebruik wat voldoen aan die spesifikasies van die W3C, omdat ons glo dat bruikbaarheid en toeganklikheid 'n soliede basis moet h?Indien enigiets op hierdie webwerf nie die W3C se geldigheidstoetse deurkom nie, kontak asb. Webwerf administrasie en nie die Plone span nie.
Ons het ook daarna gestreef om die AA toeganklikheidsstandaard, soos gemeet aan weergawe 1.0 van die WCAG, te voldoen, . Ons is egter bewus daarvan dat 'n paar van die WCAG maatstawwe subjektief is, en hoewel ons seker is dat ons hulle nagekom het, mag interpretasies soms verskil.